Refilwe Mtsweni-Tsipane | |
Mtsweni (links) in Maart 2020 | |
Premier van Mpumalanga
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 20 Maart 2018 | |
Voorafgegaan deur | David Mabuza |
---|---|
Mpumalanga LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake
| |
Ampstermyn 30 Mei 2014 – 27 Februarie 2018 | |
Voorafgegaan deur | Piet Simon Skhosana |
Opgevolg deur | Speedy Mashilo |
Lid van die Mpumalanga provinsiale wetgewer
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Mei 2014 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Refilwe Maria Mtsweni 3 September 1973 Lynnville, Transvaal, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Lawrence Tsipane |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Tshwane-Universiteit vir Tegnologie Universiteit van die Witwatersrand |
Refilwe Maria Tsipane (gebore 3 September 1973), bekend as Refilwe Mtsweni-Tsipane (alternatiewelik gespel Mtshweni) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en die huidige premier van Mpumalanga asook 'n lid van die Mpumalanga provinsiale wetgewer. Sy was voorheen die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake. Mtsweni-Tsipane is 'n lid van die African National Congress en tans 'n kandidaat vir provinsiale voorsitter.